|
Startseite | Religion | Sprachwissenschaft | Logische Wissenschaft | Geschichte | Humanwissenschaft | Naturwissenschaft | Kulturwissenschaft | Kulturschöpfungen Quellen | Bibelwissenschaft | Systematische Theologie | Religionswissenschaft | Praxis |
||||||
|
Heinrich Tischner Fehlheimer Straße 63 64625 Bensheim |
GlaubensbekenntnisseDas Apostolische Glaubensbekenntnis |
Email:
|
||||
Niederländisch / nederlands |
|
Afrikanisch / Afrikaans |
||||
|
|
|
Ik geloof in God de Vader, de Almachtige, Schepper van de hemel en van de aarde. |
|
Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van hemel en aarde, |
|
|
|
|
||||||
|
|
|
En in Jezus Christus, zijn enig geboren Zoon, onze
Heere; opgevaren ten hemel, zittende aan de rechterhand van God, de
almachtige Vader; |
|
En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here; wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria; wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is en ter helle neergedaal het; wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dode; wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader; van waar Hy sal kom om te oordeel die wat nog lewe, en die wat reeds gesterf het. |
|
|
|
|
||||||
|
|
|
Ik geloof in de Heilige Geest; |
|
Ek glo in die Heilige Gees. Ek glo aan 'n heilige, algemene Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges; die vergewing van sondes; die opstanding van die vlees en in 'n ewige lewe. Amen |
|
|
|
|
|
|
Datum: 2005 Aktuell: 14.07.2006 |
|||